TREVOR NOAH is 'n geliefde komediant wat regoor die wêreld bekend is, onder meer as voormalige aanbieder van The Daily Show op Amerikaanse televisie.